Es'kia Mphahlele | |
---|---|
Borsbeeld van Es'kia Mphahlele | |
Gebore | 17 Oktober 1919 |
Sterf | 27 Oktober 2008 |
Jare aktief | 1947 - 2004 |
Webwerf | http://www.eskia.co.za/ |
Es'kia Mphahlele gebore as Ezekiel Mphalele, (17 Oktober 1919, Marabastad, Pretoria - Lebowakgomo (Limpopo), 27 Oktober 2008) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer, letterkundige en Afrika-humanis. In 1977 verander hy sy voornaam van Ezekiel na Es'kia.[1]